![]() |
Bewonderaars Klub
Bewonderaarspos kan gestuur word na:
Kurt Darren
Post Box 15574
Lyttleton
0140
Nuus
Julle sal elke 3 maande 'n nuusbrief, foto en toerlys ontvang en 'n persoonlike, getekende verjaarsdagkaartjie. Klub lede kry ook afslag indie hul Kaptein hoedjies of t-hemde (vir volwassenes en kinders) deur die pos bestel.
Om aan te sluit by die bewonderaarsklub, stuur 'n epos aan Cecilia May: ceciliavanderwesthuizen@yahoo.com.au
'n Aansluitingsvorm sal aan jou gestuur word, voltooi asb. en stuur terug. Jaarlikse fooi beloop R70 - bank besonderhede is op aansluitingsvorm.




